Verified
R964, South Africa
12 Forest Walk Crescent Pretoria Gauteng 0081 ZA
Ek bied n Mobiele Spray Tan diens aan in die gemak van jou eie huis. Vir n vleklose Goudbruik vel op jou mooiste dag wat enige Rok sal komplimenteer. Geen Geel of strepe en dit verlig egalig. Hou ook n Spray |Tan Partytjie vir Die bruid vriendinne voor die groot dag. Kontak my vir enige navra. Charlotte