Uitenhage
Uitenhage Uitenhage Eastern Cape ZA

DJ beskikbaar vir enige funksie. Kwaliteit toerusting en diens gewaarborg. Al die nuutste Afrikaans en Engelse musiek beskikbaar. Moenie tevrede wees met sogenaamde DJ’s met goedkoop, onder standaard toerusting wat heel moontlik nie eers gaan opdaag nie. Meer as 20 jaar ondervinding. Bystand klank toerusting dadelik beskikbaar as enige toerusting probleme gee. Ek gebruik net professionele toerusting, JBL, Shure, Soundcraft & Chauvet. Klank toerusing beskikbaar om klank te doen as die venue ‘n on-site chapel het. Jou tevredenheid word gewaarborg. SAMRO geregistreer. Laat ek jou funksie ‘n ondervinding maak wat almal sal onthou! Skakel gerus vir ‘n gratis kwotasie. Verwysings beskikbaar. Herman Ferreira 0768559001 of [email protected] Website musicthatmovesyou.co.za