Geverifieer
825 Mansfield, Mayville, Pretoria, South Africa
829 R101 Pretoria Gauteng 0084 ZA

Halo toekomstige bruidjies❤️

Ons maak bekers volgens jou tema, al wat ons kort is n prentjie.

Wil jy jou gevolg vra?
Wil jy iets spesiaals doen vir jou geliefde?
Of geskenkies vir jou kliente.
Los jou epos adres, of whatsapp nommer en ek stuur al die details.

Ons het ook n opening special aan tot die 31st Maart.. ☕