Germiston Gauteng
Germiston Germiston Gauteng ZA

Fotograaf gebaseer in die Oos Rand {Gauteng} ek sal kan help met fotografie vir enige geleentheid. Ek offer bekostigbare pakette vir troues asook ander geleenthede. Ek is mal oor liefde en lig – dis ‘n wenkombinase wat pragtige herhinneringe vasvang vir altyd.