As floral designer is dit my eer en voor reg om by te dra tot jou mooi dag met blomme. Elke troue wat ek doen is uniek en anders. So as jy wil uitstaan as die troue van die jaar, kontak my vir ‘n gratis kwotasie via my epos address.