103 Reddersnurg Reddersburg Straat 103
103 Reddersnurg Reddersburg Straat 103

Pyramids of Sound is ‘n bestaande besigheid wat in Pretoria gelee is, met kliente in Pretoria so wel as buite Pretoria. Ons kliente basis bestaan uit troues, korporatiewe funksies en enige ander geleentheid. Ons bied die klank en beligting vir die aand aan, waar ons die musiek verskaf en ook beheer.