Geverifieer
Resound String Quartet
Resound String Quartet
The Project Ensemble
The Project Ensemble
Mischa Dream Folk - Dearheart.jpg
harpnoted
Electric Violin
Accordion
Pianist - Pearl Valley Ladies Open 2017
Harpist - De Grendel
Sven Blumer
Cherry Vynil
Triveno
Durbanville, Cape Town, South Africa
12 Hyacinth Road Cape Town Western Cape 7550 ZA

Resound Music Agency – vir alle lewendige musiek verwante navrae kontak gerus vir ons by [email protected]http://www.resoundmusic.co.za. Ons is ‘n boetiek musiekagentskap gebaseer in die Kaap wat ‘n wye verskeidenheid lewendige musiek opsies vir troues en funksies bied. Van akoestiese strykensembles, instrumentale jazz bands, pianiste, trekklavierspelers, harp ensembles, elektriese viool, folk bands, sangers, kitaarspelers en soveel meer. Ons help graag om ‘n unieke pakket aanmekaar te sit met betrekking tot musikante en spesiale verwerkings van u gunsteling musiek.

Ons verwelkom enige musiek versoeke, van doedelsak tot ‘n trompet en viool duo – ons vind wat elke bruid wil hê!

Vra gerus ook vir ‘n omvattende kwotasie wat lewendige musiek (van u keuse), klanktoerusting en DJ behels.

Volg ons gerus op Instagram: https://www.instagram.com/resoundmusicagency/

Cherry Vynil 6 maande gelede
Resound String Quartet 6 maande gelede
The Project Ensemble 6 maande gelede
The Project Ensemble 6 maande gelede
Mischa Dream Folk - Dearheart.jpg 6 maande gelede
Electric Violin 6 maande gelede
Pianist - Pearl Valley Ladies Open 2017 6 maande gelede
Harpist - De Grendel 6 maande gelede
Sven Blumer 6 maande gelede
Wys 12 resultate