Uvongo Road, Uvongo Uvongo
Uvongo Road, Uvongo Margate KwaZulu-Natal 4270 ZA

Selfsorg vakansie akkommodasie by die see 0798168027 Bied U bekostigbare en betroubare vakansie akkommodasie in n sekuriteits kompleks en loopafstand na die beste swenstrand. Ons vakansie akkommodasie is geregistreer en goedgekeur deur die Suidkus Toerisme Raad. Ons is ook lede van die National Small Business Chamber of South Africa (NSBC).Topanga 32 is n luukse selfsorg vakansie woonstel in n sekuriteits kompleks met n see uitsig, 2 slaapkamers, 2 badkamers, 2 swembaddens en braai geriewe. Chelsea Place 7 is ook in n sekuriteits kompleks en het 3 slaapkamers, 3 badkamers, swembad, outomatiese wasmasjien, garage, afdak en braai geriewe. Chelsea Place 7 het geen see uitsig nie maar het privaattuintjie en privaat speelplek vir die kinders. Bespreek vandag 0798168027 of stuur n epos aan [email protected]