Geverifieer
SilverStar ~ Logo Final-01.png
SilverStar ~ Logo Final-01.png
Golden cutlery.jpg
July17-28wm.png
Table small1.jpg
June17-308June17-308 SMALL.jpg
June17-11June17-11 SMALL.jpg
200 Melt Marais Street, Pretoria, South Africa
200 Melt Marais Street Pretoria Gauteng 0066 ZA

By Silver Star is ons baie entoesiasties oor funksies, troues, blomme en dekor.

Die kombinasie van ons wye reeks besonderse items te huur (http://silverstarhiring.com/catalogue/), en ons professionele kundigheid, sal verseker dat jou geleentheid ‘n skitterende sukses is.

Om ‘n funksie of troue te beplan en uit te voer, kan ‘n vreesaanjaende ervaring wees, maar gelukkig is ons hier om te help. Maak gerus ‘n afspraak met een van ons funksie stiliste/koördineerders om jou by te staan (http://silverstarhiring.com/event-stylists/).

Stuur gerus ‘n e-pos of val sommer in (http://silverstarhiring.com/contact-us/), en dan bespreek ons jou geleentheid in besonderhede. 

Ons is gretig om jou te ontmoet en seker te maak dat jou funksie die een is waaroor mense nog lank nie uitgepraat kan raak nie!

SilverStar ~ Logo Final-01.png 1 jaar gelede
Golden cutlery.jpg 1 jaar gelede
July17-28wm.png 1 jaar gelede
Table small1.jpg 1 jaar gelede
June17-308June17-308 SMALL.jpg 1 jaar gelede
June17-11June17-11 SMALL.jpg 1 jaar gelede
Wys 6 resultate