8A Frans Prins Circle Springs Gauteng
8A Frans Prins Circle Springs Gauteng 1559 ZA

My intieme dokumentêre benadering tot fotografie gebruik natuurlike lig so ver as moontlik, en vang jou gekoesterde herinneringe vas in ‘n beskeie styl. Elke persoon, paartjie en troue, is uniek en sal dit deurskyn in die finale produk: die vreugdevolle oomblikke, die stil oomblikke, die liefdevolle oomblikke, die teer oomblikke…