79 Breda Park Cape Town Western Cape
79 Breda Park Cape Town Western Cape 8001 ZA

Met ‘n agtergrond in mode, en stillering, is The Blush Collective daar om jou perfekte strooimeisie, blommemeisie en selfs Mother of the Bride rokke te vind. Ons doen die harde werk om vir jou te ideale rok te soek. Ons doel is om binne jou begroting, vir jou pragtige, unieke rokke te vind volgens jou kleurskema, styl- asook die vleiendste snitte vir jou strooimeisies.