Geverifieer
Capture.JPG
Pretoria, Gauteng, South Africa
976 Arcadia Street Pretoria Gauteng 0007 ZA
08460319550846031955

As jy jou troukoek of cupcakes mooi, stylvol en lekker wil he,  kontak my gerus vir ‘n kwotasie.

Ons voorsien ook die mooiste koeke en cupcakes vir die bruidstee.

Pryse is baie bekostigbaar en aflewering kan op die dag van jou troue gedoen word.

Ons kan jou perfekte troukoek ontwerp vanaf ‘n prentjie of enige idee om jou groot dag meer spesiaal te maak

Capture.JPG 1 jaar gelede
Wys 1 resultate