York Place 28, Kleinbegin, Belmont Park Kraaifontein Wes-Kaap
York Place 28, Kleinbegin, Belmont Park Cape Town Western Cape 7570 ZA

Toasts and Tassels spesialiseer in elegante, hoë-kwaliteit handgemaakte skryfbehoeftes vir enige spesiale okkasie. Ons het ‘n wye verskeidenheid produkte oa uitnodigings, tafelplanne, spyskaarte, tafeldekor, boutonniere borsspelde, lasersnywerk en vele meer wat jou spesiale dag, onvergeetlik sal maak. Ons besigheid word uit die Kaapse noordelike voorstede bedryf, maar ons pos landswyd. Vir enige navrae loer gerus op ons FB blad, besoek ons webtuiste by http://www.toastsandtassels.yolasite.com of epos ons by [email protected]