Plaas Tweefontein, Bapsfontein Gauteng
Plaas Tweefontein, Bapsfontein Gauteng

Waenhuiskraal is ‘n plaas trou venue met ‘n vintage tema waar jy en jou gaste dadelik sal tuis voel. Dis waar ons skoffel op die dansvloer, spitbraai hou en malvapoeding eet.