Wees my Strooimeisie!

strooimeisie

Jou strooimeisie(s) is meestal baie spesiale mense wat deel is van jou lewe! Daarom sal jy graag vir hulle op ‘n spesiale manier wil vra om deel te wees van jou troue! Om aan jou sy te wees op een van die mees spesiaalste dae van jou lewe!

 

Trou Idees het hierdie pragtige kaartjie vir jou ontwerp  (wat jou en jou strooimeisie laat terugdink aan die dae toe julle pop gespeel het en speel-speel troues gehou het).

 

Druk hier om dit af te laai!