Wilmie & Colin {“laid-back” troue}

Persoonlike Inligting:

  • Naam van bruid: Wilmie Pretorius
  • Naam van bruidegom: Colin Fraser
  • Datum en tyd:13 September 2014, 4h
  • Venue: Grootbosch wedding venue  http://grootbosch.co.za/
  • Aantal gaste: 90

 

Diensverskaffers:

Oor die bruidspaar:

Ons het ontmoet in Bothaville, by n kuiergeleentheid. Ons was 2jaar en 8maande saam voor ons verloof geraak het. Colin het my Kaap toe gevat Desember en my op Tafelberg gevra om te trou.

My raad vir toekomstige bruide is: don’t sweat the small stuff,  niks van dit maak op die ou einde saak nie en niemand behalwe jy gaan weet as iets dalk nie 100% reg is nie.

Die lekkerste deel van ons troudag was toe ek in die kerk in stap en my man sien.