Trou Idees

The Billboard

R1,200.00

Eis die mees waardevolle digitale eiendom in ons ekosisteem! Die Billboard-pakket gee jou die hoofbanier-beeld op jou keuse van ons top-presterende Facebook-blaaie of groep. Dink daaraan as ‘n massiewe digitale “billboard”.  Ons kry op gemiddeld meer as 24 miljoen views regoor die Trou Idees Ekosisteem. Dit is konstante, onmisbare sigbaarheid vir ‘n volle week.

Wat is ingesluit:

  • Jou besigheid as die hoofbanier-beeld (Hoë-resolusie banier)
  • Advertensiekonsultasie met Trou Idees

Kliek hier onder om te sien waar jy in die kollig gaan wees:
FB Troues & Funksies blad
OF
FB Verhoudings & Leefstyl blad
OF
FB Verhoudings & Leefstyl: Groep

ons gevorderde soek-enjin