Die Ontmoeting: Derrick en Ulrika

Ek was nog altyd een van daardie meisies wat by n plek kon instap en wonder of dit die plek is waar ek my trou man sou ontmoet. Ek was 17 jaar oud toe ek vir Derrick ontmoet het. Hy was 22. Ek en my pa het elke Maandag aand musiek lesse gehad by n […]

Lees meer

Die Venue: Derrick en Ulrika

Vir my en Derrick was die venue die belangrikste stap in die hele beplanning. Die venue dra by tot die algehele atmosfeer van die troue en is ook die grootste deel van die begroting. Die dag na ons verloof is, het ons dadelik begin soek na venues. Ons het na so 10 tot 15 venues […]

Lees meer

Skoene dilemma

Hallp Julle. Ekt trou 30 Maart en het vir my en my ma skoene aanlyn bestel. Die skoene is ongelukkig te klein … Dis splinternuut en nie ek of my ma het n tree in die skoene gegee nie. Die grootes 35 (ma van die bruid) en 37 (bruidskoene) indien julle daarin belangstel asb inbox […]

Lees meer

{KONSEP FOTOSESSIE} Oggendtroue

Gestileerde fotosessie van ‘n anderse oggendtroue Die idee vir die sessie was aanvanklik om ‘n “high tea” voor te stel, maar soos wat die verskaffers aanboord gekom het, het dit in iets veel meer verander. Ons is almal so opgewonde oor oggendtroues en wat dit vir dit vir voornemende trou-paartjies kan bied, dat ons graag […]

Lees meer

{Kollig Artikel} Ralph Jacobs Jewellers

Moissaniet – ‘n Meisie (en haar man) se beste vriendin Deur Trou Idees Is diamante regtig ‘n meisie se beste vriendin? Of is daar ‘n nuwe BFF op die horison? Moissaniet is ‘n bekostigbare alternatief vir ‘n diamant. Dit het ‘n lae omgewingsimpak en die koolstofvoetspoor (carbon footprint) kan gemeet word. Maar, dit lyk nes […]

Lees meer

Kollig Artikel {Elkan Butler Photography}

Vinnig en fantasties – Elke keer Deur Trou Idees Watter bruid wil nie hê haar troufoto’s moet soos dié in ‘n glanstydskrif lyk nie? Elkan Butler meen sy unieke styl en aandag aan beligting is dit wat sy fotografie-besigheid Elkan Butler Photography so besonders maak. Hy waarborg boonop dat die foto’s en aanvanklike album-ontwerp binne […]

Lees meer

{Kollig Artikel} Blue Scape Productions

Romanse, visuele kuns en ekstra moeite Deur Trou Idees Dis nie aldag dat ‘n paartjie so baie van romanse hou, dat hulle dit hulle werk maak nie! Anel en Ivan Rademeyer het Blue Scape Productions in 2012 begin omdat hulle mal is oor die romantiese deel van die lewe en besonder goed is daarmee om […]

Lees meer

Marius & Zelda {Denim & Lace}

Tema van jou troue: Denim & Lace   Persoonlike Inligting: Naam van Bruid: Zelda Terblanche (Venter) Naam Van Bruidegom: Marius Terblanche Datum en Tyd van troue: 17 Maart 2018 om 16h00 Venue/plek van troue: Brunfelsia, in hul woud en die saal Aantal gaste: 100 Diensteverskaffer Inligting: Trou Koordineerder: Self, ek het die hele troue in […]

Lees meer

{KOLLIG Artikel} Piccolo Fine Designer Jewellery

Uniek, eksklusief, voortreflik – Juwele in besonderhede Deur Trou Idees ‘n Trouring is nie net die simbool van julle ewige trou nie. Dis ook die een juweelstuk wat jy elke dag dra en jou unieke smaak weerspieël. Die eienaars van Piccolo Fine Designer Jewellery in Queenswood, Pretoria – Johann en Suvette Claassens – meen jy […]

Lees meer

Anelma & CP: PRENTJIE {Regte Bruid}

Elke dogtertjie het mos haar eie droom oor haar troudag. Ek wou natuurlik nooit in ‘n boksie geplaas word nie. My droom was om ‘n seetroue te hê. Nie die normale strandtroue nie, maar binne-in ‘n akwarium voor die haaitenk. Ek in my asemrowende wit trourok met my man in ‘n stylvolle pak en familie […]

Lees meer