Trou Idees

HOE HET JULLE ONTMOET?

Ons het op Tinder ontmoet, en ‘n week later saam gaan sushi eet op n date.

HOE HET JULLE VERLOOF GERAAK?

Hy het my gevra om te trou in die spinasie land.

WAAR HET JULLE ONTMOET?

Ons het op Tinder ontmoet, 

en ‘n week later saam gaan sushi eet op n date.

WAT WENS JULLE HET JUL GEWEET VOOR DIE TROUE?

Hy het my gevra om te trou in die spinasie land.

WATTER ADVIES HET JULLE VIR VERLOOFDES?

Moenie tyd mors met ‘n lang verlowing nie, haha!

WAT GENIET JUL OM SAAM TE DOEN?

Dit is die klein goedjies wat tel, so enige iets en alles. Dis so spesiaal soos jy kies om dit te maak.

WAT WAS VIR JULLE DIE HOOGTEPUNT VAN JULLE TROUDAG?

Alles! Maar dis spesiaal om mekaar de 1ste keer te sien op die troue, en ook die 1ste soen as man en vrou.

WATTER EIENSKAPPE HOU JY DIE MEESTE VAN IN JOU MAAT

Dat hy vinnig vergewe en nie lank kwaad bly nie.

Meestal self doen troue
Lys van verskaffers wat gebruik is.

VenueWaaidam Rusoord.
Fotograaf: Kenosis Creative Studio

Trourok: Willem Terblanche Couture

Blomme by die blommemark in Johannesburg gekoop en als self gedoen.

Trou Idees