Trou Idees

HOE HET JULLE ONTMOET?

Ons het in ‘n bar/pub in Clapham (London) ontmoet. Dit was werklik love at first sight. 

HOE HET JULLE VERLOOF GERAAK?

Op my 30ste verjaarsdag. Ben het my uit gevat vir ‘n surprise ete by ‘n  baie nice seekos restaurant in London.

WAT GENIET JUL OM SAAM TE DOEN?

Travel, lekker kos, bubble baths, braai en musiek festivals. 

WATTER ADVIES HET JULLE VIR VERLOOFDES?

Geniet elke oomblik, dit gaan vreeslik vinning verby. Don’t sweat the small stuff 🙂 check gereeld in met mekaar en onthou om fun te hê!

WAT WENS JULLE HET JUL GEWEET VOOR DIE TROUE?

Die dag is in ‘n oogwink verby, geniet elke oomblik. Be present.

WAT WAS VIR JULLE DIE HOOGTEPUNT VAN JULLE TROUDAG?

Die speeches.

WATTER EIENSKAPPE HOU JY DIE MEESTE VAN IN JOU MAAT

Chané sê:
Hy laat my elke dag lag! Hy sit my altyd eerste en ondersteun my in alles wat ek doen. 

Ben sê:
Her loyal and caring nature and the support she gives me daily to be the best version of myself.

Venue: Rickety Bridge Winery 
Fotograaf: Klara Design Photography 
Trourok: Wed2Be
Grimering en hare: Corlé Barnard 
‘Live’ Vermaak: Lectric Licks
Trou Venue Dekor: Pluk Wedding