Trou Idees

GIRLS JUST WANNA HAVE FUN

Girls just wanna have fun!
Pret in pienk, strooimeisies saam met hul bruid!

Suzette en Madelé, die kranige ma en dogter span van De La Mas venue,  dankie vir jul gasvryheid en dat jul altyd oop is vir ons idees, julle venue is pragtig en jul warm persoonlikhede skep ’n  gevoel van ’tuiste’.
Dankie vir die puik spannetjie verskaffers en die modelle wie die dag onvergeetlik gemaak het!  
Tussendeur die ‘gewerk’ het ons baie gelag, sjampanje gedrink en koek geeet. Later die later die dag afgesluit met roomys van curly swirl!

Koördinering: Trou Idees
Venue: De La Mas
Fotograaf: Willow Road  Photography by Maxine Vermeulen
Grimering: Meraki by Mantoiné & Taureen Artistry and  Services
Strooimeisies geskenk boksies: The Luxe Box
Strooimeisie rokke: Peaches and Spice
Trourokke: Mariska Pfhal Couture
Haarstilering: DKLT by Diane
Haarstilering toerusting: Steamplus SA and Glory Glam Products
Blomme & Dekor: Planning Perfect
Japonne & bykomstighede: Best Day Ever
Hartjie ‘treats’: Kapkyk
Roomys : Curly Swirl
Naels: Petit Papillon
Spyseniering: De La Mas

Modelle:
Alicia du Preez
Bianca du Preez
Jaenette Jacobs
Jenine Grobler
Mandie van Heerden
Vivienne de Steur
Charlotté Jansen van Vuren

Trou Idees