Trou Idees

INDUSTRIëLE GROEN

Diep groen industriële ‘styled shoot’!
Dit was ‘n wonderlike geleëntheid om ‘n styled shoot te kon doen by Rosemary Hill farm se Distillery, waar hulle essensiële olies kweek!

Dankie aan elke verskaffer wat sy/haar tyd met ons gedeel het. Ons kon nie vra vir ‘n beter span verskaffers nie. Jul is nie net baie talentvol nie maar ook betroubaar!

Koördinering – Trou Idees
Venue – Rosemary Hill Farm (The Distillery)
Dekor & Blomme – Mode Weddings & Events & The Floristry Studio
Fotograaf en Videograaf – George & Co.
Grimering en Hare – Private M Collection : Make-Up & Hair & Timeless Makeup & Hair Artistry Pty Ltd
Rokke – Mimie
Manspak – Black Tie
Das – Das-Hy
Skoene – OPARI & Sapmok
Koek – Bakery Queens
Stationery – Storybook Designs
Treats – Vanilla Bean Catering
Gastegeskenkies – Soetmuis Deli Goods
Gin & Macaroon Tasting – Cape Fynbos Gin & Nicole’s Macaroons
Gin Bar – The Thirsty Wagon
Japonne – All Things Bridal SA
Juwele – All Things Bridal SA
Naels – Ann Nails, centurion
Arch – The Trend – Bespoke Weddings
Neon lig – Festive Lights
Koffie bar – Bean & Bloom

Modelle: Shaun & Melandri Grobler
Nastassja Ras

Trou Idees