Trou Idees

Anonymous Q&A Sponsor

R800.00

Koppel jou handelsmerk aan die ware, opregte en hoogs boeiende gesprekke wat in ons gemeenskap plaasvind. As die borg van ons Anonieme Q&A, word jou naam sinoniem met die leiding en ondersteuning van ons gehoor. Jou besigheid kry uitstekende sigbaarheid met ‘n “gebring deur”-vermelding, ‘n vasgepende opmerking met jou skakel, en ‘n eksklusiewe banier op ons webtuiste. Dit is subtiel, ongelooflik effektief, en plaas jou daagliks reg voor jou teikenmark!

Wat is ingesluit:

Vir die eerste 3 vrae daagliks, vir 7 dae agtereenvolgend:

  • Gebring deur [handelsmerk]” met skakel
  • Vasgepende skakel in die eerste comment
  • Webwerf banier onder die ‘Vra jou vraag’ afdeling
  • Advertensiekonsultasie met Trou Idees

Kliek hier onder om te sien waar jy in die kollig gaan wees:
FB Verhoudings & Leefstyl blad
OF
FB Troues & Funksies blad

ons gevorderde soek-enjin