Trou Idees

Kersfees Crackers

(1 customer review)

R0.00

Maak jou kerstafel mooi met hierdie unieke ‘crackers’!

Dis maklik en eenvoudig om self hierdie projek aan te pak.
Jy kan elke gas se naam insit, en daar is ook ‘n mooi teksvers en aanhaling op.

Daar is 5 verskillende ontwerpe om van te kies!
Jy kan dit op A4 of A3 print, afhangende van die grootte wat jy wil hê.

1 review for Kersfees Crackers

  1. Esbe Pelser

    Wonderful. Gift

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Trou Idees