Trou Idees

HOE HET JULLE ONTMOET?

Ons het by ‘n restuarant ontmoet. Hy en sy vriend het by ‘n tafel langs my en my vriendinne gesit.

HOE HET JULLE VERLOOF GERAAK?

Twee maande na dit toe vra hy my om te trou op Mosselbaai se strand.

WAT GENIET JUL OM SAAM TE DOEN?

Ons geniet om saam met ons kleintjie op die strand te stap.

WATTER ADVIES HET JULLE VIR VERLOOFDES?

Kies mekaar altyd. 

Al hou jy nie van hulle op daai oomblik nie

WAT WAS VIR JULLE DIE HOOGTEPUNT VAN JULLE TROUDAG?

Dat dit intiem was. Net ons, ons ma’s en ons kleintjie so ons het geen onnodige spanning gehad nie.

WATTER EIENSKAPPE HOU JY DIE MEESTE VAN IN JOU MAAT

Regardt: Dat sy ander mense altyd voor haarself sit en ‘n hart van goud het.

Melony: Dat my man se geloof so sterk is en dat hy ons as ‘n gesin altyd eerste sit.

Fotograaf: Lens Liefde Fotografie
Rokkie: Edgars
Grimering: Self
Hare: Nicky’s House of Hair (sommer langs ons huis)
Blomme: Pick n Pay