{KONSEP FOTOSESSIE} Oggendtroue

Gestileerde fotosessie van ‘n anderse oggendtroue Die idee vir die sessie was aanvanklik om ‘n “high tea” voor te stel, maar soos wat die verskaffers aanboord gekom het, het dit in iets veel meer verander. Ons is almal so opgewonde oor oggendtroues en wat dit vir dit vir voornemende trou-paartjies kan bied, dat ons graag […]

Lees meer

{Kollig Artikel} Ralph Jacobs Jewellers

Moissaniet – ‘n Meisie (en haar man) se beste vriendin Deur Trou Idees Is diamante regtig ‘n meisie se beste vriendin? Of is daar ‘n nuwe BFF op die horison? Moissaniet is ‘n bekostigbare alternatief vir ‘n diamant. Dit het ‘n lae omgewingsimpak en die koolstofvoetspoor (carbon footprint) kan gemeet word. Maar, dit lyk nes […]

Lees meer

Kollig Artikel {Elkan Butler Photography}

Vinnig en fantasties – Elke keer Deur Trou Idees Watter bruid wil nie hê haar troufoto’s moet soos dié in ‘n glanstydskrif lyk nie? Elkan Butler meen sy unieke styl en aandag aan beligting is dit wat sy fotografie-besigheid Elkan Butler Photography so besonders maak. Hy waarborg boonop dat die foto’s en aanvanklike album-ontwerp binne […]

Lees meer

{Kollig Artikel} Blue Scape Productions

Romanse, visuele kuns en ekstra moeite Deur Trou Idees Dis nie aldag dat ‘n paartjie so baie van romanse hou, dat hulle dit hulle werk maak nie! Anel en Ivan Rademeyer het Blue Scape Productions in 2012 begin omdat hulle mal is oor die romantiese deel van die lewe en besonder goed is daarmee om […]

Lees meer

Marius & Zelda {Denim & Lace}

Tema van jou troue: Denim & Lace   Persoonlike Inligting: Naam van Bruid: Zelda Terblanche (Venter) Naam Van Bruidegom: Marius Terblanche Datum en Tyd van troue: 17 Maart 2018 om 16h00 Venue/plek van troue: Brunfelsia, in hul woud en die saal Aantal gaste: 100 Diensteverskaffer Inligting: Trou Koordineerder: Self, ek het die hele troue in […]

Lees meer

{KOLLIG Artikel} Piccolo Fine Designer Jewellery

Uniek, eksklusief, voortreflik – Juwele in besonderhede Deur Trou Idees ‘n Trouring is nie net die simbool van julle ewige trou nie. Dis ook die een juweelstuk wat jy elke dag dra en jou unieke smaak weerspieël. Die eienaars van Piccolo Fine Designer Jewellery in Queenswood, Pretoria – Johann en Suvette Claassens – meen jy […]

Lees meer

Anelma & CP: PRENTJIE {Regte Bruid}

Elke dogtertjie het mos haar eie droom oor haar troudag. Ek wou natuurlik nooit in ‘n boksie geplaas word nie. My droom was om ‘n seetroue te hê. Nie die normale strandtroue nie, maar binne-in ‘n akwarium voor die haaitenk. Ek in my asemrowende wit trourok met my man in ‘n stylvolle pak en familie […]

Lees meer

Anelma & CP: ONTMOETING {Regte Bruid}

Ek en CP is tipiese skoolliefdes. Ons het mekaar by ‘n Mnr- en Mej-kompetisie op hoërskool ontmoet. Hy het my Blackberry foon gevat sonder dat ek geweet het en het sy BBM-pin daarin gesit. Ons het dadelik ‘n konneksie gehad en was amper dadelik onskeibaar. Ons was ses jaar in ʼn verhouding toe hy my […]

Lees meer

{Kollig Artikel} Bridal Alchemy

Meer as net trourokke Deur Trou Idees “Wat is nou lekkerder as om ‘n bruid op haar grootste dag soos ‘n prinses te laat lyk?” Die eienaars van Bridal Alchemy in Northriding, Lizette Duncan en Raymond Fritz, het meer as ‘n dekade gelede ‘n brandende begeerte gehad om nie net ‘n werk te hê nie, […]

Lees meer

Clarise & Pieter {Straattroue: Karoostof en eenvoud}

Tema van jou troue: Straattroue: Karoo stof en eenvoud Persoonlike Inligting: Naam van Bruid: Clarise (Haasbroek) Cockeran Naam Van Bruidegom: Pieter Cockeran Datum en Tyd van troue: 14 Oktober 2017 Venue/plek van troue: Hanover: Darlingstraat Aantal gaste: 130 Diensteverskaffer Inligting: Trou Koördineerder: geen Fotograaf: Organictales (Landi Groenwald) Bruid en bruidmeisie rokke: bruid: Moda Bruidegom en […]

Lees meer