Trou Idees

Kyk met nuwe oë na jou huweliksmaat

Tilesia Colyn  van TCF-Holistic Solutions deel met ons in die video hoe om met nuwe oë na jou huweliksmaat te kyk!

1 – die “eyes of Grace” en hoe om na jou maat te kyk met oë van genade want die feit is, ons kan netsowel dieselfde ding doen waaroor ons kla!

2 – hoe om in konneksie te bly ten spyte van die konflik want dit is in die gevoel van “diskonneksie” waar gedagtes van skei gebore word. En om woorde soos altyd en nooit te vermy, help baie.

3 – kyk elke dag in die oë van jou maat asof dit die heel eerste keer is wat jy daardie oë sien!

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

ons gevorderde soek-enjin