Tyd vir piekniek 4 Comments / Leefstyl & Verhoudings / By Maryke Somerson en Desember vakansie… dit is die perfekte tyd vir ‘n piekniek! Ons deel graag piekniek wenke en ‘n inpak lys: Gaan loer na ‘n heerlike verfrissende pienk limonade resep hier.Ons deel ook die volgende wenke:1. Gaan lekker vroeg en kry ‘n koelte kolletjie.2. Neem genoeg drinkgoed.3. Moenie ‘n vuilgoed sak vergeet nie.4. Pak iets in om te doen, of pak ‘n lekker aktiwiteit in. 5. Skoene is baie belangrik!6. Insekte is oral – neem iets saam wat die insekte sal weghou.7. Onthou om gereeld sonroom aan te smeer.8. Vat ‘n waterdigte piekniek kombers.9. Is die piekniek plek ver van waar julle moet parkeer – pak dan lig! Foto’s geleen by La Petit Noob
Pingback: tetracycline antibiotics for acne
Pingback: doxycycline 100 mg
Pingback: doryx 50mg
Pingback: flagyl medication