Trou Idees

administrator

Vrouwees

Vrouwees Die Maand van Vrouwees Vier: Hierdie maand is vir my een van die belangrikste maande in ‘n jaar – nie dat ek werklik Vrouedag in sy volle reg vier nie, maar omdat Vrouwees so lekker is. Om ‘n vrou te wees is kleurryk, opwindend en spesiaal maar dit is net so moeilik, kompleks en …

Vrouwees Read More »

Trou maandbeplanner

Alhoewel daar mense is wat hul troues beplan binne ’n paar maande, is die gemiddelde beplan tyd 12 tot 18 maande.  Gebruik hierdie “te doen” lysie om seker te maak dat jy niks mis nie! 12 Maande voor die troue Kondig julle verlowing aan Stel die begroting op Stel ’n gastelys op Besluit waar julle …

Trou maandbeplanner Read More »

Troudag tydlyn

Die tydsbeplanning vir die troudag is baie belangrik! Dit gebeur so vinnig dat ‘n mens vinnig kan agter raak of van iets vergeet, en dit veroorsaak dat die dag gejaagd voel en in chaos verander! Hier deel ons graag ‘n paar wenke vir die opstel van jou tydlyn en ook wat jy alles moet onthou …

Troudag tydlyn Read More »

Ons is verloof, wat nou?

Julle het die verlowing aangekondig, en jy’t vir almal jou sprankelende ring gewys, maar wat gebeur nou? Die eerste stap is vir jou en jou verloofde om ‘n paar belangrike trou verwante onderwerpe te bespreek! Onthou dat hierdie die eerste van baie besprekings gaan wees, so met kompromie en onderhandeling sal die proses vergemaklik word. …

Ons is verloof, wat nou? Read More »

Die rolle van die gevolg

Die hoof Bruidsmeisie Hou die bruidegom se ring (as daar nie iemand is wat ringe inbring nie). Maak seker die bruid se sluier en rok is ten alle tye reg en mooi. Hou die bruid se ruiker tydens die seremonie. Help die bruid met die uitsoek van haar rok. Verskaf haar mates vir die maak/aankoop van haar  bruidsmeisie rokke. Help met …

Die rolle van die gevolg Read More »

6 Dieët wenke

6 Dieët wenke 1.  Eet slegs drie etes daagliks. Peuselhappies verhoog jou daaglikse kalorie inname en dra boonop by tot verhoogde bloedsuiker en dus insulien vlakke wat ’n negatiewe effek het op gewigsverlies. 2.  Sny stysel uit met aandete. Stysel is jou hoof bron van energie deur die dag. Eet dus stysel steeds met ontbyt …

6 Dieët wenke Read More »