Trou Idees

Artikels

Alles oor HVK’s

‘n Huwelikskontrak – Is dit regtig nodig? Wanneer ‘n paartjie die besluit neem om in die huwelik te tree is daar ‘n paar regsaspekte wat oorweeg moet word, party noodsaaklik en ander opsioneel. ‘n Huwelikskontrak is een van daardie regsaspekte wat opsioneel is. Die paartjie moet ‘n oop en eerlike gesprek met mekaar hê oor …

Alles oor HVK’s Read More »

Alles oor Liefdestale

Die Noodsaaklikheid Van ‘n Voller Hart: Die Vyf Liefdestale is iets wat ons al almal van gehoor het, maar verstaan ons werklik wat dit behels en wat ons en ons sielsgenote se liefdestaal is? “You can never understand one language, until you understand at least two.” – Geoffrey Williams Hierdie woorde van Geoffrey Williams maak …

Alles oor Liefdestale Read More »

Jou rok en sy kleur

Hoe kies ek die regte kleur vir my trourok? Daar is ‘n lang geskiedenis oor watter kleur tradisioneel geskik is vir ‘n trourok. In die Victoriaanse era, het bruide enige kleur gedra veral swart aangesien wit die kleur van rou was. Wit het in die westerse kultuur gewild geraak, nadat Koningin Victoria in 1840 besluit …

Jou rok en sy kleur Read More »